Basilicum is 'n genus van plante in die Lamiaceae, die eerste keer beskryf in 1802. Dit bevat slegs een bekende spesie, Basilicum polystachyon, inheems aan Afrika, Madagaskar, suidelike Asië (Saoedi-Arabië, Indië, China, Indo-China, Borneo, die Filippyne, ens.), Nieu-Guinee, Australië en verskeie eilande van die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan. [1][2][3][4][5][6][7][8][9][10][11][12][13]
Basilkruid is nie alleen 'n nuttige spesery nie, maar dit het ook 'n baie aangename vars geur, hoewel insekte dit uiters onaangenaam vind. In die lande waarin die plant inheems is, word takkies van die kruid dikwels in huise gehang om die vlieë weg te hou. Die naam basilikum is afgelei van die Griekse woord vir 'n koning, en dit toon dat hierdie plant reeds van die vroegste tye in paleise gebruik is. Basilkruid smaak net soos naeltjies.
Basilicum is 'n genus van plante in die Lamiaceae, die eerste keer beskryf in 1802. Dit bevat slegs een bekende spesie, Basilicum polystachyon, inheems aan Afrika, Madagaskar, suidelike Asië (Saoedi-Arabië, Indië, China, Indo-China, Borneo, die Filippyne, ens.), Nieu-Guinee, Australië en verskeie eilande van die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan.
Basilkruid is nie alleen 'n nuttige spesery nie, maar dit het ook 'n baie aangename vars geur, hoewel insekte dit uiters onaangenaam vind. In die lande waarin die plant inheems is, word takkies van die kruid dikwels in huise gehang om die vlieë weg te hou. Die naam basilikum is afgelei van die Griekse woord vir 'n koning, en dit toon dat hierdie plant reeds van die vroegste tye in paleise gebruik is. Basilkruid smaak net soos naeltjies.
Basilicum polystachyon