Chroicocephalus is 'n genus van relatief klein meeue (Laridae), wat tot onlangs by die genus Larus ingedeel is.[1] Die genus omvat 12 spesies.[2]
Chroicocephalus is 'n genus van relatief klein meeue (Laridae), wat tot onlangs by die genus Larus ingedeel is. Die genus omvat 12 spesies.