dcsimg

Donkergrysvalk ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Donkergrysvalk (Falco ardosiaceus) is 'n skaars standvoël wat voorkom om die Kunenerivier in Namibië en Angola. Hulle leef gewoonlik in oop boomveld, dikwels naby palms. Die voël is 30 – 35 cm groot, weeg 190 - 300 gram. In Engels staan die voël bekend as Grey Kestrel.

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Falco ardosiaceus

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Falco ardosiaceus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Donkergrysvalk: Brief Summary ( Afrikaans )