dcsimg

Groot-hammerkophaai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Groot-hammerkophaai (Sphyrna mokarran) kom wêreldwyd in tropiese waters voor. In Suider-Afrika kom die haai aan die ooskus voor, suid tot by KwaZulu-Natal. Die haai kan tot 6 m lank word en staan in Engels bekend as die Great hammerhead.

Sien ook

Verwysings

  1. (en) Denham, J., Stevens, J., Simpfendorfer, C.A., Heupel, M.R., Cliff, G., Morgan, A., Graham, R., Ducrocq, M., Dulvy, N.D, Seisay, M., Asber, M., Valenti, S.V., Litvinov, F., Martins, P., Lemine Ould Sidi, M., Tous, P. and Bucal, D. (2007). "Sphyrna mokarran". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 20 Mei 2010.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Groot-hammerkophaai: Brief Summary ( Afrikaans )