dcsimg

Sanddikkop ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sanddikkop (Psammogobius knysnaensis) is 'n klein vissie wat endemies aan Suid-Afrika is en word aangetref aan die hele kuslyn. Die vis word tot 7 cm groot. Dit het 'n verlengde bruin lyf met wit en bruin vlekke daarop terwyl dit ligter na onder is. Die bekkenvinne is versmelt om 'n halfmaan te vorm. Die vis kom gewoonlik voor in vlak sandbanke in riviermondings. Die vis staan ook bekend as die Knysna-sanddikkop en in Engels as Knysna sandgoby.

Sien ook

Eksterne skakels

Bron

Verwysings

  1. Smith J. L. B., 1935. New and little known fishes from South Africa. Rec. Albany Mus. Grahamstown v. 4. 169-235.
  2. BioLib (en)
  3. Smith, J. L. B., 1935. New and little known fishes from South Africa. Records of the Albany Museum Grahamstown v. 4: 169-235, Pls. 18-23.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sanddikkop: Brief Summary ( Afrikaans )