Die Gevlekte sillago (Sillago aeolus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika noordwaarts vanaf Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Oriental sillago.
Die vis het vlekke op die lyf.