dcsimg

Keivingerblaar ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Keivingerblaar (Vitex obovata) is 'n klein boompie wat vanaf Grahamstad tot in die noordooste van KwaZulu-Natal en in die noordelike Lebomboberge voorkom. Hulle groei in droë, klipperige bosveld. Die pinnas het 4-7mm lange blaarstele en is geelgroen of kakie met fluwelige onderkante.

Bron

Sien ook

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Keivingerblaar: Brief Summary ( Afrikaans )