dcsimg

Vulkaaneendmossel ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vulkaaneendmossel (Tetraclita squamosa rufotinta) is 'n klein ongewerwelde seediertjie wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 2 cm lank. Die diertjie se skulp is vulkaanvormig en grys. Die skulp bestaan uit vier geribde, versmelte skulpplate. Die diertjie leef in die middel tot lae tussengetysone in rotsagtige gebiede.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vulkaaneendmossel: Brief Summary ( Afrikaans )