dcsimg
Image of Octopus cabbage tree
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Ivy Family »

Octopus Cabbage Tree

Cussonia arborea Hochst. ex A. Rich.

Seekatkiepersol ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Seekatkiepersol (Cussonia arborea) is 'n middelgroot boom wat groei in miombo-bosveld, dikwels op klipperige plekke. Die boom het handvormige saamgestelde blare. Die aarvormige bloeiwyses, wat soos ’n seekat se vangarms lyk, gee vir die boom sy naam.[2]

Bron

Verwysings

  1. Richard, Achille (1848) Tentamen Florae Abyssinicae seu Enumeratio Plantarum hucusque in plerisque Abyssiniae 1: 356.
  2. Moll, Eugene (2013). "Kiepersolfamilie". Watter Boom Is Dit? (Kindle-uitgawe). Random House Struik. pp. Location 4147.

Sien ook

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Seekatkiepersol: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Seekatkiepersol (Cussonia arborea) is 'n middelgroot boom wat groei in miombo-bosveld, dikwels op klipperige plekke. Die boom het handvormige saamgestelde blare. Die aarvormige bloeiwyses, wat soos ’n seekat se vangarms lyk, gee vir die boom sy naam.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF