Die Angola-kurper (Chetia welwitschi) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Angolan river bream.
Die vis is redelik onbekend en daar is onsekerheid omtrent die kleur; die vis word tot 147 mm lank. Data is verkry vanaf museum spesies, meer visse word benodig vir navorsing.