dcsimg

Brycinus ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Brycinus is ‘n genus wat hoort tot die familie Characidae. Die vissies in die genus is klein, amper soos miniatuur Tiervisse. Hulle is vinnig en 'n plaag vir die hengelaars; hulle steel die aas vanaf die hoeke. Dié genus se spesies word ook gebruik as aas vir Tiervisse. Daar is ongeveer dertig spesies wat in Afrika voorkom; waarvan twee in Suider-Afrika voorkom.

Spesies

Die volgende spesies kom in Suid-Afrika voor:

Die ander spesies sluit in:[3]

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Brycinus

Bron

Verwysings

  1. Cuvier, G. & A. Valenciennes, 1850. Histoire naturelle des poissons. Tome vingt-deuxième. Suite du livre vingt-deuxième. Suite de la famille des Salmonoïdes. Table générale de l'Histoire Naturelle des Poissons (pp. 1-91). Hist. Nat. Poiss. v. 22: i-xx + 1 p. + 1-532 + 1-91, Pls. 634-650.
  2. uBio (en)
  3. Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2013). Spesies van Brycinus in FishBase. Februarie 2013-weergawe.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Brycinus: Brief Summary ( Afrikaans )