Die Lebombowattel (Newtonia hildebrandtii var. hildebrandtii) ((en) Lebombo wattle, (zu) Umfomothi) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika.[1] Dit is kenmerkend aan die kuswoud van Maputaland-ekostreek.
Die Lebombowattel (Newtonia hildebrandtii var. hildebrandtii) ((en) Lebombo wattle, (zu) Umfomothi) is 'n beskermde boom in Suid-Afrika. Dit is kenmerkend aan die kuswoud van Maputaland-ekostreek.