dcsimg

Sneeuwitreier ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sneeuwitreier (Egretta thula) is 'n voël en swerwer wat selde in Suid-Afrika voorkom. Die voël is 56 – 60 cm groot en weeg 350 - 450 g. Hulle kom natuurlik voor in Amerika.

Sneeuwitreiers is al twee keer gevind in Kaapstad. Die eerste keer dat dié mediumgrootte reier in Suid-Afrika gesien is, was in 2002 by Zandvlei in Muizenberg. Die tweede Sneeuwitreier is op die 8ste Junie 2015 opgemerk in die Swartrivier by die afrit na Berkeley-weg op die M5.

In Engels staan die voël bekend as Snowy egret.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Egretta thula". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sneeuwitreier: Brief Summary ( Afrikaans )