Die Bontskaapwagter (Oenanthe pleschanka) is 'n voël en 'n Palearkties-broeiende somerswerwer wat nog slegs eenkeer in Suid-Afrika opgeteken is en wel in Mtunzini, KwaZulu-Natal gedurende 1984. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 – 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pied Wheater.