dcsimg

Gestreepte vleikuiken ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Gestreepte vleikuiken (Sarothrura affinis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en leef in berggrasveld en fynbos. Hulle kom voor aan die suid en suidoos van Suid-Afrika, Mpumalanga en die hooglande in Zimbabwe. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 25 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as Striped Flufftail.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Sarothrura affinis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gestreepte vleikuiken: Brief Summary ( Afrikaans )