Die Dickinsonse grysvalk (Falco dickinsoni) is 'n skaars standvoël wat voorkom in noordelike Suider-Afrika. Hulle leef gewoonlik in lae geleë tropiese savanne, veral waar Kremetarte en hoë palms volop is. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 170 - 240 gram. In Engels staan die voël bekend as Dickinson's Kestrel.