dcsimg

Vierstreep-varkvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Vierstreep-varkvis (Bodianus trilineatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Park Rynie. In Engels staan die vis bekend as die Lined hogfish. Daar is tans onsekerheid oor die spesie en die Gestreepte varkvis (Bodianus leucosticticus) se klassifisering; hulle mag dalk dieselfde spesie wees.

Voorkoms

Die vis se kop en lyf aan die bokant is rooi terwyl dit geel of wit is aan die onderkant.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Vierstreep-varkvis: Brief Summary ( Afrikaans )