dcsimg

Sekelstert grootoog ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Sekelstert grootoog (Priacanthus hamrur) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Crescent-tail bigeye.

Voorkoms

Die vis kan sy kleur van silwer na rooierig binne sekondes verander en word tot 45 cm lank.

Habitat

Die vis verkies om te leef in koraalriwwe en rots bodems in water wat van 5 – 250 m diep is. Die visse is gewoonlik onaktief deur die dag. Goeie eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Sekelstert grootoog: Brief Summary ( Afrikaans )