dcsimg
Image of Amapatenyane
Creatures » » Plants » » Dicotyledons » » Mallows »

Amapatenyane

Grewia villosa Willd.

Malvarosyntjie ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Malvarosyntjie (Grewia villosa) is 'n boom wat voorkom vanaf die noorde van Namibië en Botswana, die weste van Zimbabwe, die Limpopovallei, langs die Lebomboberge tot aan die noordkus van KwaZulu-Natal. Die boom verkies laagliggende bosveld en rotsagtige habitatte om in te groei. Die blare is breed en rond met 'n gekwilte boonste oppervlak en 'n harige, grys onderkant.

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Malvarosyntjie: Brief Summary ( Afrikaans )