Die bergvygie (Drosanthemum speciosum (Haw.) Schwantes) is vetplantjie uit die vygiefamilie. Dit is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Worcester tot Heidelberg voor. Op die SANBI-rooilys is as veilig (LC) gelys.[1] Die plant is 'n indringerplant in Kalifornië.[2]
Dit is 'n struikie wat 50 cm hoog kan word. Deur die blaasselle op die vel lyk dit asof dit met dou bedek is. In die lente is die plant verder bedek met pragtige blommetjies wat veral in die Nasionale Botaniese Tuin van die Karoo-woestyn in Worcester te bewonder is. Die plantjie is nou 'n gunsteling in baie tuine in streke van die wêreld wat 'n Mediterraanse klimaat het.[3]
Die bergvygie (Drosanthemum speciosum (Haw.) Schwantes) is vetplantjie uit die vygiefamilie. Dit is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Worcester tot Heidelberg voor. Op die SANBI-rooilys is as veilig (LC) gelys. Die plant is 'n indringerplant in Kalifornië.
Dit is 'n struikie wat 50 cm hoog kan word. Deur die blaasselle op die vel lyk dit asof dit met dou bedek is. In die lente is die plant verder bedek met pragtige blommetjies wat veral in die Nasionale Botaniese Tuin van die Karoo-woestyn in Worcester te bewonder is. Die plantjie is nou 'n gunsteling in baie tuine in streke van die wêreld wat 'n Mediterraanse klimaat het.
Drosanthemum speciosum là một loài thực vật có hoa trong họ Phiên hạnh. Loài này được (Haw.) Schwantes mô tả khoa học đầu tiên năm 1927.[1]
Drosanthemum speciosum là một loài thực vật có hoa trong họ Phiên hạnh. Loài này được (Haw.) Schwantes mô tả khoa học đầu tiên năm 1927.