dcsimg

Plasmodium ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Plasmodium is die genus naam van die parasiete wat malaria veroorsaak. Die genus bestaan uit 'n paar spesies wat almal verpligte intrasellulêre parasiete is en meestal voëls, reptiele en soogdiere affekteer.

Die bekendste spesie in die genus is Plasmodium falciparum, bloot omdat dit die oorsaak is van die dodelikste malaria.

Spesies van Plasmodium word wêreldwyd gevind. Insekgashere is meestal muskiete. Gewerwelde gashere sluit in reptiele, voëls en soogdiere. Plasmodium parasiete is eers in die laat 19de eeu geidentifiseer deur Charles Laveran.

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Plasmodium
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Plasmodium: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Plasmodium is die genus naam van die parasiete wat malaria veroorsaak. Die genus bestaan uit 'n paar spesies wat almal verpligte intrasellulêre parasiete is en meestal voëls, reptiele en soogdiere affekteer.

Die bekendste spesie in die genus is Plasmodium falciparum, bloot omdat dit die oorsaak is van die dodelikste malaria.

Spesies van Plasmodium word wêreldwyd gevind. Insekgashere is meestal muskiete. Gewerwelde gashere sluit in reptiele, voëls en soogdiere. Plasmodium parasiete is eers in die laat 19de eeu geidentifiseer deur Charles Laveran.

Wikispecies Wikispecies het meer inligting oor: Plasmodium Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF