Delosperma steytlerae L. Bolus is 'n plantjie uit die vygiefamilie wat endemies aan Zimbabwe is.[1] Dit is op Zimbabwe se rooilys as kwesbaar (VU) gelys.[2]
Hierdie vetplantjie word 15 cm hoog en het 2-4,5 cm lang blaartjies en wit blommetjies. Dit kom in suid-sentraal Zimbabwe en in die Penhalonga-Nyanga gebied van Nyanga tot die Limpopo-platorand op granietdagsome voor.[1]
Delosperma steytlerae L. Bolus is 'n plantjie uit die vygiefamilie wat endemies aan Zimbabwe is. Dit is op Zimbabwe se rooilys as kwesbaar (VU) gelys.
Hierdie vetplantjie word 15 cm hoog en het 2-4,5 cm lang blaartjies en wit blommetjies. Dit kom in suid-sentraal Zimbabwe en in die Penhalonga-Nyanga gebied van Nyanga tot die Limpopo-platorand op granietdagsome voor.
Delosperma steytlerae là một loài thực vật có hoa trong họ Phiên hạnh. Loài này được L.Bolus mô tả khoa học đầu tiên năm 1928.[1]
Delosperma steytlerae là một loài thực vật có hoa trong họ Phiên hạnh. Loài này được L.Bolus mô tả khoa học đầu tiên năm 1928.