dcsimg
Image of Knobbly anemone
Creatures » » Animal » Cnidarians » Anemones And Corals » » Sea Anemones » » Actiniidae »

Knobbly Anemone

Bunodosoma capense (Lesson 1830)

Knobbelanemoon ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die knobbelanemoon (Bunodosoma capensis) is 'n seeanemoon wat vanaf Durban suidwaarts tot by Lüderitz op die Weskus voorkom. In Engels staan die vis bekend as Knobbly anemone.

Identifikasie

Die anemoon kan groei totdat dit 'n diameter van tot 100 cm bereik. Dit kleur kan varieer maar dit is oor die algemeen wit, blou of pers asook rooi, pienk of oranje. Die tentakels en die stam waaruit dit groei is nie altyd dieselfde kleur nie. Daar is klein knoppies op die stam.

Hulle leef in getypoele waar hulle hulself somtyds aan rooiaas of mossels heg. Hulle leef ook in skeure in riwwe tot op dieptes van 20 cm. Die spesie kom algemeen voor.

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Knobbelanemoon: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die knobbelanemoon (Bunodosoma capensis) is 'n seeanemoon wat vanaf Durban suidwaarts tot by Lüderitz op die Weskus voorkom. In Engels staan die vis bekend as Knobbly anemone.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF