Die Engelvisse (Pomacanthidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is sewe genera met 83 spesies in hierdie familie en twaalf soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie is van die mooiste koraalvis en die onvolwasse vissies se kleur verskil drasties van die volwassenes. Die grootte wissel van 8 – 46 cm. Die Pomacanthus en Apolemichthys genera is hoofsaaklik bodembewoners terwyl sommige spesies van Centropyge en Genicanthus hermafrodieties is.
Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Die Engelvisse (Pomacanthidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is sewe genera met 83 spesies in hierdie familie en twaalf soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.