Die Noordelike perssambreelblom (Karomia tettensis) is 'n boom wat in die Zambeziriviervallei voorkom. Die kelke is pienk tot pers van kleur.