Galaxiidae is 'n vis-familie van die orde Osmeriformes. Hierdie familie kom slegs in die Suidelike Halfrond voor. Die familie beskik oor ses genera wat 45 spesies bevat. Slegs een spesie kom in Suider-Afrika voor terwyl die meeste spesies in Australië en Nieu-Seeland voorkom. Van die spesies kom ook in Suid-Amerika voor.
Die volgende genus en gepaardgaande spesie is deel van die familie: