Die Boskanniedood (Commiphora woodii) is 'n boom en een van die min spesies van die Commiphora genus wat nie 'n afskilferende bas het nie. Die boom kom vanaf Port St. Johns voor tot aan die Mosambiekse grens en tot teen die grens van Lesotho. Dit is 'n woudboom met veervormig saamgestelde blare.

Commiphora woodii là một loài thực vật có hoa trong họ Burseraceae. Loài này được Engl. mô tả khoa học đầu tiên năm 1893.[1]
Commiphora woodii là một loài thực vật có hoa trong họ Burseraceae. Loài này được Engl. mô tả khoa học đầu tiên năm 1893.