dcsimg

Oostelike gestreepte skink ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Oostelike gestreepte skink (Trachylepis striata) is 'n akkedis wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga, eSwatini en noordoos KwaZulu-Natal. Die reptiel leef in klipbanke, klipmure en -paadjies asook boomveld. Hulle word 16 tot 20 cm lank. Die akkedis is skraal met 'n lang spits toelopende stert. Die lyf is swartbruin met 'n ligte streep van bo die oog tot by die stertpunt. Hulle vreet kewers en ander insekte en hulle natuurlike vyande is valke, sperwers en slange.

 src=
'n Oostelike gestreepte skink sonder 'n stert.
 src=
Die een bak luilekker in die son.

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Oostelike gestreepte skink: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Oostelike gestreepte skink (Trachylepis striata) is 'n akkedis wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga, eSwatini en noordoos KwaZulu-Natal. Die reptiel leef in klipbanke, klipmure en -paadjies asook boomveld. Hulle word 16 tot 20 cm lank. Die akkedis is skraal met 'n lang spits toelopende stert. Die lyf is swartbruin met 'n ligte streep van bo die oog tot by die stertpunt. Hulle vreet kewers en ander insekte en hulle natuurlike vyande is valke, sperwers en slange.

 src= 'n Oostelike gestreepte skink sonder 'n stert.  src= Die een bak luilekker in die son.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF