Die Kleiner sopvinhaai (Hypogaleus hyugaensis) kom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by KwaZulu-Natal voor. Die haai lyk baie soos die vaalhaai en word tot 1.3m lank. Hulle leef in water wat 40 – 230 m diep is.