dcsimg

Tierkathaai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Tierkathaai (Halaelurus natalensis) is 'n haai wat endemies aan die ooskus en suidkus van Suid-Afrika is. Die haai word 48 cm lank en kom voor in water wat tot 172 m diep is. Die haai is ovipaar en lê 12 - 22 eiers. Die kleur is lig met donker kolle op die rug.

Sien ook

Verwysings

  1. Robinson, L. (2004). "Halaelurus natalensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 27 September 2011.
  2. Compagno, L. J. V.; Dando, M.; Fowler, S. (2005). Sharks of the World. Princeton University Press. pp. 233–234. ISBN 978-0-691-12072-0.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Tierkathaai: Brief Summary ( Afrikaans )