dcsimg

Grysstrandkiewiet ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Grysstrandkiewiet (Pluvialis squatarola) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se oop kus en kuswatermassas. Die voël is 27 – 31 cm groot en weeg 180 - 300 gram met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Grey Plover. Die streekbevolking is ongeveer 25,000 voëls.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Pluvialis squatarola

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Pluvialis squatarola". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Grysstrandkiewiet: Brief Summary ( Afrikaans )