dcsimg

Langtoonstrandloper ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Langtoonstrandloper (Calidris subminuta) is 'n skaars voël en somerswerwer wat leef op die modderoewers van varswatermassas. Die voël is 14 cm lank, 20 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 32 cm. In Engels staan die voël bekend as die Long-toed Stint.

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Calidris subminuta

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Calidris subminuta". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Langtoonstrandloper: Brief Summary ( Afrikaans )