dcsimg
Image of Atlantic Wreckfish
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Wreckfishes »

Atlantic Wreckfish

Polyprion americanus (Bloch & Schneider 1801)

Wrakvis ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Wrakvis (Polyprion americanus) is 'n vis wat voorkom in al die oseane, die Middellandse See en aan die kus van Suid-Afrika vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Wreckfish.

Voorkoms

Die volwasse vis is 'n donker blouerige kleur met donkerder vlekke op. Die onvolwasse vissies is bruin, ook met donker vlekke op maar die stertvin is ligter van kleur. Die volwasse vis kan tot 2 m groot word en weeg dan 200 kg.

Habitat

Die volwasse vis kom tot op dieptes van 650 m voor en eet ander visse onder andere stokvis. Die volwassenes kom partykeer in groot groepe voor. Dit is 'n gesogte eetvis.

Trivia

Op 10 Oktober 2018 is 'n wrakvis van bykans 100 kg by Doringbaai gevang.[1]

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Wrakvis: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Wrakvis (Polyprion americanus) is 'n vis wat voorkom in al die oseane, die Middellandse See en aan die kus van Suid-Afrika vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Wreckfish.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF