dcsimg

Gempylidae ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Snoeke & Slang Makriele (Gempylidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies in die familie naamlik: Gempylinae en Trichiurinae.

Subfamilie: Gempylinae

Daar is sestien genera met drie en twintig spesies wat hoort tot dié subfamilie en nege van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die subfamilie het lang lywe, twee neusgate aan weerskante van die snoet en die dorsale vin is verdeel in twee vinne. Die stertvin is gevurk en die lyf is bedk met klein skubbe. Die grootte wissel van 30 cm - 2 m. Hulle is vinnge en ratse jagters wat gewoonlik in 200 – 500 m water bly en snags na die oppervlak gaan.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Thyrsites
  • Thyrsitoides

Subfamilie: Trichiurinae

Daar is nege genera met twee en dertig spesies wat hoort tot dié subfamilie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die lywe is baie lank.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Trichiurus

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Gempylidae: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Snoeke & Slang Makriele (Gempylidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies in die familie naamlik: Gempylinae en Trichiurinae.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF