dcsimg

Knapsekêrel ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Nie te verwar met 'n man wat sy eggenote oorleef het nie. Sien ook weduwee.

Die knapsekêrel[1] of wewenaar (Bidens pilosa) is 'n regopstaande plant met 'n sterk wortelstelsel. Die wewenaar het 'n penwortelstelsel met sywortels. Die plant is groen van kleur en het plat kleinerige blare. Die plant het geel blommetjies. Sy vruggie is klein en dun met hakies aan die punte. Die vruggies is aanvanklik groen en toe voor dit ryp word. Wanneer die vruggie oopgaan word dit swart. Die vruggies klou maklik aan die vel en klere van mense of die wol van diere vas. Die verspreiding geskied dus met behulp van mens en dier. Dit is 'n onkruid wat nuttige plante ontneem van voedsel, water en lug, en beskadig daarnaas ook klere of wol.

Verwysings

  1. Die Suid-Afrikaanse Gids - feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Knapsekêrel: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
Nie te verwar met 'n man wat sy eggenote oorleef het nie. Sien ook weduwee.

Die knapsekêrel of wewenaar (Bidens pilosa) is 'n regopstaande plant met 'n sterk wortelstelsel. Die wewenaar het 'n penwortelstelsel met sywortels. Die plant is groen van kleur en het plat kleinerige blare. Die plant het geel blommetjies. Sy vruggie is klein en dun met hakies aan die punte. Die vruggies is aanvanklik groen en toe voor dit ryp word. Wanneer die vruggie oopgaan word dit swart. Die vruggies klou maklik aan die vel en klere van mense of die wol van diere vas. Die verspreiding geskied dus met behulp van mens en dier. Dit is 'n onkruid wat nuttige plante ontneem van voedsel, water en lug, en beskadig daarnaas ook klere of wol.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF