dcsimg

Isopood ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Isopode (Isopoda) is 'n orde van skaaldiere wat aan die superorde Peracarida behoort. Dit sluit bekende spesies soos die sandluis en houtluise in. Isopode is is een van die min ordes van skaaldiere waarvan sommige spesies op land voorkom. Oor die algemeen is dit 'n diverse groep waarvan die meeste spesies in die see lewe, maar sommige soorte is aangepas om op land te leef.

Die naam Isopoda is afgelei uit Grieks: (iso-, beteken "selfde") en (podos, beteken "voete").[1]

Verwysings

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Isopoda
  1. M. Schotte, C. B. Boyko, N. L. Bruce, J. Markham, G. C. B. Poore, S. Taiti & G. D. F. Wilson. "World List of Marine, Freshwater and Terrestrial Isopod Crustaceans". World Register of Marine Species. Besoek op 7 Oktober 2010.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Isopood: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Isopode (Isopoda) is 'n orde van skaaldiere wat aan die superorde Peracarida behoort. Dit sluit bekende spesies soos die sandluis en houtluise in. Isopode is is een van die min ordes van skaaldiere waarvan sommige spesies op land voorkom. Oor die algemeen is dit 'n diverse groep waarvan die meeste spesies in die see lewe, maar sommige soorte is aangepas om op land te leef.

Die naam Isopoda is afgelei uit Grieks: (iso-, beteken "selfde") en (podos, beteken "voete").

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF