Die Peperboom (Schinus molle) is 'n klein boom wat genaturaliseer geraak het in Suid-Afrika vanaf Suid-Amerika en dreig om 'n indringerplant te word. Die boom groei maklik, word aangeplant en kom voor in dor streke. Die boom het wilgeragtige, neerhangende, veervormige saamgestelde blare en takkies.

Kenmerkende bas