dcsimg

Coffea ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
Hierdie artikel bespreek die koffieplant (koffieboom). Vir inligting oor die drankie, sien koffie.

 src=
Coffea canephora.
 src=
Coffea-bessies, Bali

Die Koffieplant (Coffea) is 'n genus van ongeveer sestig spesies van blomdraende plante in die familie Rubiaceae. Die meeste spesies (33) kom in tropiese Afrika voor. Op Madagaskar kom veertien soorte voor, in tropiese Suidoos-Asië en op die eiland Mauritius, drie soorte. Alle soorte is egter houtagtige plante. Die plante se sade is die bron van die stimulerende drankie genaamd koffie. Die sade word algemeen koffiebone genoem. Koffie is die wêreld se gewildste drankie. Gevolglik is die koffieplant 'n groot landbougewas.

Spesies

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Coffea
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Coffea: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF
Hierdie artikel bespreek die koffieplant (koffieboom). Vir inligting oor die drankie, sien koffie.  src= Coffea canephora.  src= Coffea-bessies, Bali